Matriek Zanzi 2026

Agt dae all-inclusive op Zanzibar om jou matriekjaar af te sluit, vir 18- tot 22-jariges.

Tanzanië8 DAE / 7 NAGTE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Sluit jou matriekjaar af met die ultieme eilandvakansie. Matriek Zanzi is beskikbaar vir 18- tot 22-jariges, en daar is net plek vir 300 gaste.

Jy bly sewe nagte all-inclusive by Reef and Beach Resort, met Toerbroers-gidse vir toesig. Ons reël aktiwiteite soos dolfyn- en skilpaduitstappies vooraf teen verlaagde pryse.

Datums

  • 3 - 10 December 2026

Ingesluit

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg
  • Shuttles
  • 7 nagte all-inclusive by Reef and Beach Resort (alle etes en plaaslike drankies)
  • Toerbroers-gidse vir toesig

Uitgesluit

  • Verpligte oordfooi ($5 per dag)
  • Verpligte Zanzibar-reisversekering ($22)
  • Addisionele reisversekering
  • Aktiwiteite soos dolfyn-, skilpad- en eilanduitstappies

Meer foto's

Bespreek jou plek

Matriek Zanzi 2026

  • Per persoon wat deelR25 900 per persoon
  • Deposito om jou plek te versekerR3 000

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.