Vyf of agt dae all-inclusive in 5-ster gemak by Dream of Zanzibar, een van die eiland se mooiste oorde.
Geniet 5-ster gemak saam met ons by Dream of Zanzibar, een van die mooiste oorde op die eiland. Alle etes, drankies en oordaktiwiteite is ingesluit.
Jy bly vier of sewe nagte in ’n tuinsuite, en ons
Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.