Sewe nagte op die MS Rotterdam langs Noorweë se fjords, met ’n nag in Amsterdam.
Ons nuutste toer neem jou na die mooiste dele van Noorweë en sy asemrowende fjords. Ons besoek onder meer Oslo, Kristiansand en Sandnes, en spandeer ook tyd in Amsterdam, een van Europa se gewildste stede.
Jy bly een nag in Amsterdam en sewe nagte aan boord die MS Rotterdam van Holland America, met alle etes ingesluit, en
Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.