Kilimanjaro 2027

Nege dae om Afrika se hoogste piek via die Lemosho-roete te klim, saam met Hannes van kykNET se Die Brug.

Tanzanië9 DAE / 8 NAGTE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Klim saam met Hannes van die kykNET-reeks Die Brug tot bo-op Afrika se hoogste piek, Kilimanjaro. Of jy klim vir persoonlike prestasie, die fisiese uitdaging of die natuurskoon, ons is saam met jou daar.

Die klim volg die Lemosho-roete, met ses nagte in kampe en twee nagte in Arusha voor en ná die klim. Daar is net plek vir 12 gaste.

Datums

  • 27 Februarie - 7 Maart 2027

Ingesluit

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg
  • 2 nagte in Arusha met ontbyt (voor en ná die klim)
  • 6 nagte in tentkampe op die Lemosho-roete met alle etes en warm drankies
  • Daaglikse watervoorraad
  • Portiere
  • Parkfooie
  • Helikopterbystand
  • Gidse

Uitgesluit

  • Reisversekering
  • Staptoerusting en klere
  • Etes en drankies nie genoem nie
  • Fooitjies vir gidse

Meer foto's

Bespreek jou plek

Kilimanjaro 2027

  • Per persoon wat deelR69 990 per persoon
  • Deposito om jou plek te versekerR5 000 per persoon

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.