Drie dae in die Kruger met ’n nag in die Shalati-treinhotel, een van Forbes se top 10 bestemmings ter wêreld.
Spandeer ’n naweek saam met ons in die Krugerwildtuin en oornag in een van Forbes se top 10 bestemmings ter wêreld: die Shalati-treinhotel in Skukuza.
Jy bly een nag op die Shalati-trein met ontbyt, aandete, twee wildritte en sekere drankies, en een nag by Skukuza Lodge met ontbyt. ’n Buffetete by Kruger Station is ook ingesluit, en
Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.