Icon of the Seas Caribbean Cruise 2027

Nege dae: Miami se strande en dan die wêreld se grootste skip na die Bahamas, Mexiko en Honduras.

Verenigde State, Bahamas, Mexiko en Honduras9 DAE / 8 NAGTE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Geniet eers Miami se prentjiemooi strande en klim dan aan boord die wêreld se grootste skip, die Icon of the Seas, vir ’n week in die Karibiese Eilande. Ons besoek onder meer die Bahamas, Mexiko en Honduras.

Alle verblyf, etes en vermaak aan boord is ingesluit. Spasie is beperk.

Datums

  • 20 - 30 Mei 2027

Ingesluit

  • Retoervlugte van Johannesburg na Miami
  • Shuttles
  • 1 nag in die 4-ster Cadillac Hotel & Beach Club, Miami
  • 7 nagte aan boord die Icon of the Seas met alle etes, hawe- en diensfooie
  • Toerbroers-gidse

Uitgesluit

  • Reisversekering
  • Amerikaanse visums
  • Stadsbelasting en oordfooi in Miami
  • Ekstra aktiwiteite
  • Drankies en etes nie genoem nie

Meer foto's

Bespreek jou plek

Icon of the Seas Caribbean Cruise 2027

  • BinnekajuitR69 999 per persoon wat deel
  • Central Park-balkonkajuitR77 553 per persoon wat deel
  • Deposito om jou plek te versekerR5 000 per persoon

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.