TOERBROERS BLOMMETOER 2026
9 dae 8 nagte
R1500 deposito verseker jou plek! Ons het baie beperkde spasies!
R18 950 per persoon wat deel
R21 900 per enkel persoon
Na ‘n lang wag is dit uiteindelik beskikbaar, ons 2026 Blommetoer datums! VERVOER, VERBLYF, ETES EN AKTIWITEITE INGESLUIT!!!
Kom toer saam met ons en verwonder jou aan die skoonheid van die Wes-Kus en Noord-Kaap se blommeprag.
Ons toer vertrek vanuif Pretoria en ons kan ook gaste langs die pad optel by:
N1 Roodepoort
Kroonstad
Bloemfontein
Ons besoek van die mooiste dele van die blommetjies areas in die land wat ook Langebaan, Clanwilliam, Vredendal, Nieuwoudsville, Garies, Springbok, Upington en Kimberley insluit.
🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸
📅 Datums:
20 – 28 Augustus 2026
1 – 9 September 2026
2 – 10 September 2026
✅Die toer sluit die volgende in:
- Vervoer vanaf Pretoria en terug (kan ook langs pad optel by N1 Roodepoort, Kroonstad of
Bloemfontein)
- 8 nagte verblyf
- Ontbyt en aandete soos gespesifiseer
- Ingangfooie by besoekpunte soos gespesifiseer
- Afrikaanse Gidse
- Toerbroers Gids
❌Uitgesluit:
- Drankies
- Peuselhappies
- Middagetes
- Aandetes waar gespesifiseer
- Footjie vir gidse
💳 Deposito R1500 per persoon met Bespreking.
- ‘n Minimum betaling van R350 per maand moet gemaak word.
- Die res van die betaling moet 6 weke voor vertrek betaal word.
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy