Croatia & Italie (Venesië)

TOERBROERS CROATIA EN VENESIë CRUISE 2026

8 dae 7 nagte

 

Kostes per kajuit p/p wat deel:

🛳️ Balkonkajuit:  R58 830 pp wat deel

🛳️ Ocean View kajuit: R50 800 pp wat deel

🛳️ Ocean View kajuit (kind onder 12 jaar): R38 590 per kind wat deel

🛳️ Binnekajuit: R47 190 pp wat deel

 

Met sy glinsterende kuslyn, 1244 eilande, eindeloos fassinerende stede en buitengewoon dramatiese landskappe, het Croatia stadigaan op mense se “bucket list” verskyn.  Geniet die asemrowende Amalfi kuslyn van Croatia en die romantiese betowering van Venesie alles in een vakansie.

Boek dadelik met ‘n Deposito van R4500 om hierdie droom vakansie werklikheid te maak!

🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸

 

📅 Datums:

27 Junie – 6 Julie 2026

 

Die toer sluit die volgende in:

  • Retoervlugte na Venisie
  • Landvervoer
  • 7 nagte aan boord die MSC Armonia mat alle etes ingesluit (portierfooie, diensfooie, hawefooie en versekering vir die boot is ingesluit)
  • Sekere aan boord aktiwiteite
  • Toerbroers gids

 

Uitgesluit:

  • Etes en drankies nie genoem
  • Reisversekering (ons staan by)
  • Visas (ons staan by met visa agent)
  • Ekstra aktiwiteite

 

💳 Deposito R4500 per persoon

Addisionele bedrag van R6500 moet voor of op 2 Desember 2025 betaal wees

Volle bedrag uitstaande moet op 20 Maart 2026 vereffen word

 

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies

 

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

31 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans