Serengeti

TOERBROERS SERENGETI TOER 2026

6 dae 5 nagte

 

R63 338.00 per persoon wat deel

R69 205.00 per enkelpersoon

Hierdie is ‘n ‘bucket list toer en jy het amper 13 maande om af te betaal! Geniet ‘n voorste sitplek en heelpad venster sitplek in jou 4×4 ritte, om die wêreld se grootste natuurlike trek van wonders te aanskou, die Groot Wildebees Migrasie. Kom bekyk saam met ons die wonders van Tanzanië se nasionale parke met hierdie unieke 6-dae safari wat ook ‘n besoek aan die Ngorongoro Krater en die krematart bome van die Tarangire insluit.

🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸

 

📅 Datums:

15 – 20 Augustus 2026

6 – 11 September 2026

 

Die toer sluit die volgende in:

  • Retoervlugte met Kenya Airways van Johannesburg na Kilimanjaro Lughawe
  • Shuttles • 1 x nag verblyf in Arusha met aandete en ontbyt
  • 4 x nagte verblyf in die nasionale parke met etes (ontbyt, middagete en aandete)
  • 4 x 4 safari voertuie
  • Verwysingsboeke en kaarte van die area
  • Gebottelde water in die safari voertuie
  • Dagbesoek aan die Ngorongoro Krater
  • Vlug in ‘n ligte vliegtuig vanaf die noorde van die Serengeti na Arusha
  • Alle parkfooie
  • Toerbroers en plaaslike gidse

 

Uitgesluit:

  • Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam versekering)
  • Drankies en etes nie ingesluit
  • Footjies vir gidse (Our recommendations: Driver/guide – suggested at US$10 per person per day / Hotel staff – at your discretion / Porters carrying suitcase/s – recommend US$1 per suitcase)
  • Lugballonritte ($540)
  • Besoek aan plaaslike Masaai village ($30)

 

💳 Deposito R5000 per persoon met ‘n maandelikse betaling van ten minste R500.00        Volle bedrag betaalbaar 90 dae voor vertrek.

 

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies

 

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

31 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans