Toerbroers Mosambiek Vilankulos 2026
6 dae, 5 nagte
R18 750 per persoon wat deel
Lus vir ‘n ongerepde Mosambiek vakansie sonder die kopseer van ver ry? Ons splinternuwe Mosambiek vakansie is dan net vir jou! Geniet sorglose direkte vlugte vanaf Johannesburg na Vilankulos, 5 nagte verblyf met aandete en ontbyt en ons Toerbroers span wat alles vir jou gemaklik maak!
R3500 deposito per persoon betaalbaar en die res 8 weke voor vertrek
🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸
📅 Datums:
24 – 29 Maart 2026
9 – 14 Junie 2026
2 – 6 September 2026
✅Die toer sluit die volgende in:
Retoervlugte vanaf Johannesburg
Shuttles van lughawe na hotel en terug
5 nagte verblyf by Baobab Beach Resort, Vilankulos
Ontbyt en Aandete
Toerbroers Gids
❌Uitgesluit:
Drankies en etes nie genoem
Ekstra aktiwiteite
Reisversekering
Vir meer inligting kontak sya@toerbroers.co.za
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy