’n All-inclusive eilandvakansie by die 5-ster Tui Blue Bahari in Zanzibar, saam met Gerhard en Zelri Steyn.
Geniet ’n luukse 5-ster eilandvakansie saam met Gerhard en Zelri Steyn en die
Kies tussen ’n kort breek van vyf dae of ’n volle week op die eiland.
Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.