Ses dae all-inclusive strandvakansie in Mauritius oor die Kersseisoen, perfek vir die hele gesin.
Maak jou Desember-vakansie in Mauritius vas. Hierdie strandvakansie vir die hele gesin sluit soveel in dat jy jou kredietkaart by die huis kan los.
Jy bly by die 4-ster Ravenala Resort, met tot sewe restaurante, alle drankies, sekere watersport, aandvermaak en ’n kinderprogram ingesluit.
Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.