Bangkok en Krabi 2026

Nege dae wat Bangkok se moderne strate met Krabi se eilandatmosfeer en natuurskoon kombineer.

Thailand9 DAE / 8 NAGTE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Hierdie toer kombineer die moderne, besige strate van Bangkok met die rustige natuurskoon en eilandatmosfeer van Krabi.

Jy bly drie nagte in Bangkok en vyf in Krabi, met ontbyt, binnelandse vlugte, shuttles en Toerbroers-gidse ingesluit.

Datums

  • 9 - 18 Oktober 2026

Ingesluit

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg
  • Binnelandse vlugte tussen Bangkok en Krabi
  • Retoershuttles na en van die lughawens
  • 3 nagte met ontbyt in Bangkok
  • 5 nagte met ontbyt in Krabi
  • Toerbroers-gidse

Uitgesluit

  • Reisversekering
  • Etes en drankies nie genoem nie
  • Ekstra aktiwiteite

Meer foto's

Bespreek jou plek

Bangkok en Krabi 2026

  • Per persoon wat deelR27 950 per persoon
  • Deposito om jou plek te versekerR3 500

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.