Cheetah Naweek 2027

Drie dae in die Groter Kruger naby Hoedspruit met wildritte, ’n bosstap en jagluiperd-observasie.

Suid-Afrika3 DAE / 2 NAGTE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Spandeer ’n naweek in die Groter Kruger, net buite Hoedspruit, en kom van naby kennis maak met jagluiperds. Die naweek sluit wildritte, ’n bosstap en jagluiperd-observasie in, saam met ander natuurbewaringsgeleenthede.

Verblyf en drie etes per dag is ingesluit. Kies tussen retoervervoer vanaf Pretoria of ry self.

Datums

  • 9 - 11 April 2027
  • 18 - 20 Junie 2027
  • 1 - 3 Oktober 2027

Ingesluit

  • Retoervervoer vanaf Pretoria (opsioneel)
  • 2 nagte verblyf in die Groter Kruger, net buite Hoedspruit
  • 3 etes per dag
  • Naweek-parkfooie
  • Wildritte en bosstap
  • Jagluiperd-observasie
  • Ander natuurbewaringsgeleenthede

Uitgesluit

  • Drankies en peuselhappies

Meer foto's

Bespreek jou plek

Cheetah Naweek 2027

  • Toerbroers-vervoerR5 490 per persoon
  • SelfryR4 450 per persoon
  • Deposito om jou plek te versekerR850

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.