Finse Lapland Noorderlig 2026

Sewe dae in Finland met drie nagte in ’n glas-iglo onder die noorderlig, net 20 plekke.

Finland7 DAE / 6 NAGTE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Reis na Finse Lapland om die noorderlig te sien. Ná twee nagte in Helsinki neem ons die oornagtrein na Rovaniemi, waar jy drie nagte in ’n glas-iglo by ’n sneeuhotel bly.

Aktiwiteite soos sleeritte is ingesluit, met warm klere waar nodig. Daar is net 20 plekke beskikbaar.

Datums

  • 15 - 23 November 2026
  • 23 - 30 November 2026

Ingesluit

  • Retoervlugte na Finland
  • Landvervoer
  • 2 nagte in Helsinki met ontbyt
  • 1 nag op die oornagtrein van Helsinki na Rovaniemi
  • 3 nagte in ’n glas-iglo by ’n sneeuhotel met ontbyt
  • Aktiwiteite (met warm klere waar nodig, soos vir sleeritte)
  • Plaaslike en Toerbroers-gidse

Uitgesluit

  • Etes en drankies nie genoem nie
  • Reisversekering
  • Visums
  • Ekstra aktiwiteite
  • Stadsbelasting (waar van toepassing)

Meer foto's

Bespreek jou plek

Finse Lapland Noorderlig 2026

  • Per persoon wat deelR69 900 per persoon
  • Deposito om jou plek te versekerR12 500 per persoon

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.