Agt dae op die Rhapsody of the Seas deur die Griekse eilande, met Athene, Santorini en Mykonos.
Kuier saam met ons op een van die lekkerste Middellandse See-cruises, met onder meer Athene, Santorini en Mykonos op die roete.
Jy bly sewe nagte aan boord die Rhapsody of the Seas met alle etes ingesluit, en ’n
Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.