Agt dae op die MSC Sinfonia deur die Middellandse See, met Athene, Korfoe, Bari en Santorini op die roete.
Kuier saam met ons op een van die lekkerste Middellandse See-cruises. Die roete sluit onder meer Athene, Kefalonia, Korfoe, Bari en Santorini in.
Jy bly sewe nagte aan boord die MSC Sinfonia met alle etes ingesluit, en ’n
Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.