Groter Kruger Stap

Drie dae se oggend-bosstappe en wildritte in die Groter Kruger, met verblyf en alle etes ingesluit.

Suid-Afrika3 DAE / 2 NAGTE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Ruil die voertuig vir jou stapskoene en beleef die bosveld van naby. Op hierdie naweek in die Groter Kruger stap jy elke oggend saam met ’n opgeleide gids en ranger deur die veld, en gaan jy op wildritte om die wild te sien.

Verblyf en alle etes is ingesluit, en ’n Toerbroers-gids toer saam. Kies tussen die pakket met retoervervoer vanaf Pretoria of ry self.

Datums

  • 13 - 15 Augustus 2027

Ingesluit

  • Retoervervoer vanaf Pretoria (vervoerpakket)
  • 2 nagte verblyf in die Groter Kruger
  • Alle etes, koffie, tee, vrugtesap en water
  • Naweek-parkfooie
  • Daaglikse wildritte en oggend-bosstappe
  • Opgeleide gids en ranger
  • Toerbroers-gids

Uitgesluit

  • Peuselhappies
  • Ekstra drankies
  • Persoonlike items
  • Rugsakke en stapskoene
  • Fooitjies vir gidse

Meer foto's

Bespreek jou plek

Groter Kruger Stap

  • Met vervoerR5 990 per persoon
  • SelfryR4 990 per persoon
  • Deposito om jou plek te versekerR1 000 per persoon

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.