Dertien dae van Tokio na Suid-Korea aan boord die Sapphire Princess, in die kersiebloeiselseisoen.
Om Japan se kersiebloeisels te sien is vir baie ’n groot droom. Op hierdie cruise vaar ons van Tokio na Suid-Korea aan boord die Sapphire Princess.
Die roete sluit onder meer Tokio, Toba, Kochi, Nagasaki, Miyazaki en Busan in, met tyd vir natuur, kultuur en lekker saamkuier.
Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.