Kersfees in Thailand 2026

Agt dae in Phuket oor Kersfees, met vlugte, verblyf, ontbyt en shuttles ingesluit.

Thailand8 DAE / 7 NAGTE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Maak Kersfees in Thailand jou geskenk vir 2026. Ons Desember-toere na Phuket verkoop altyd vinnig uit.

Jy bly sewe nagte in Phuket met ontbyt, en Toerbroers-gidse reis saam. Kies uit drie vertrekdatums oor die feesseisoen.

Datums

  • 11 - 19 December 2026
  • 18 - 26 December 2026
  • 26 December - 5 Januarie 2027

Ingesluit

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg
  • Retoershuttles na en van die lughawe
  • 7 nagte verblyf met ontbyt in Phuket
  • Toerbroers-gidse

Uitgesluit

  • Reisversekering
  • Etes en drankies nie genoem nie
  • Ekstra aktiwiteite

Meer foto's

Bespreek jou plek

Kersfees in Thailand 2026

  • Per persoon wat deelR29 990 per persoon
  • Deposito om jou plek te versekerR3 500 per persoon

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.