Agt dae premium all-inclusive in ’n strandvilla in die Maldive, met net 18 plekke beskikbaar.
Geniet die blouste water en witste strande saam met ons op hierdie flash sale-toer, met net 18 plekke beskikbaar. Kuier lekker, eet goed en geniet die natuurskoon.
Jy bly sewe nagte in ’n strandvilla by Adaaran Select Meedhupparu op ’n premium all-inclusive-basis, met oordaktiwiteite soos seilplankry, kano’s en staanplankroei, ’n sonsondergang-cruise of dolfynuitstappie, en ’n strandpartytjie.
Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.