Agt dae all-inclusive op Zanzibar om jou matriekjaar af te sluit, vir 18- tot 22-jariges.
Sluit jou matriekjaar af met die ultieme eilandvakansie. Matriek Zanzi is beskikbaar vir 18- tot 22-jariges, en daar is net plek vir 300 gaste.
Jy bly sewe nagte all-inclusive by Reef and Beach Resort, met
Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.