Vyf dae op die MSC Armonia van Durban na Pomene in Mosambiek en terug, met alle etes ingesluit.
Beplan jou somervakansie op see. Vaar in Desember saam met ons op die MSC Armonia van Durban na Pomene in Mosambiek en terug.
Alle etes, sekere vermaak aan boord en die hawe- en diensfooie is ingesluit. Daar is net 20 kajuite beskikbaar, en kinders van 2 tot 17 jaar kry ’n spesiale prys.
Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.