New York Toer 2027

Vyf dae in die stad wat nooit slaap nie, met verblyf in die hart van Times Square.

Verenigde State5 DAE / 4 NAGTE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Kuier saam met ons in die Groot Appel, die stad wat nooit slaap nie. Ons bly in die hart van Times Square en verken die stad plat: 5th Avenue, Central Park, die Empire State-gebou, die Vryheidsbeeld, Chinatown en bekende eetplekke soos Cake Boss.

Jy bly vier nagte in Times Square, en ’n Afrikaanse toergids reis saam.

Datums

  • 5 - 11 April 2027

Ingesluit

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg na New York
  • Shuttledienste
  • 4 nagte verblyf in Times Square, New York
  • Afrikaanse toergids

Uitgesluit

  • Etes
  • Drankies
  • Stadsbelasting
  • Amerikaanse visums (ons help graag)
  • Reisversekering (ons help graag)
  • Ekstra aktiwiteite

Meer foto's

Bespreek jou plek

New York Toer 2027

  • Per persoon wat deelR36 900 per persoon
  • Deposito om jou plek te versekerR5 000

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.