Riu Jambo Zanzibar 2026

Vyf of agt dae in 5-ster luuksheid by die Riu Jambo op Zanzibar, met alle etes en drankies ingesluit.

Tanzanië5 OF 8 DAE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Geniet Zanzibar in 5-ster luuksheid by die Riu Jambo, een van die eiland se mooiste oorde. Alle etes, drankies en oordaktiwiteite is ingesluit.

Jy bly in ’n kamer met beperkte seesig, en ons help graag om ekstra aktiwiteite te bespreek. Plek is beperk.

Datums

  • 20 - 24 Oktober 2026
  • 24 - 31 Oktober 2026
  • 27 - 31 Oktober 2026
  • 31 Oktober - 7 November 2026
  • 3 - 7 November 2026

Ingesluit

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg
  • Shuttles
  • 4 of 7 nagte all-inclusive by die Riu Jambo in ’n kamer met beperkte seesig
  • Alle etes, drankies en oordaktiwiteite

Uitgesluit

  • Verpligte Zanzibar-versekering ($22)
  • Addisionele reisversekering
  • Daaglikse oordfooi ($5 per persoon)
  • Ekstra aktiwiteite

Meer foto's

Bespreek jou plek

Riu Jambo Zanzibar 2026

  • 4 nagte (September)R21 950 per persoon wat deel
  • 7 nagte (September)R29 990 per persoon wat deel
  • Deposito om jou plek te versekerR3 000 per persoon

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.