Sossusvlei en Swakopmund Woestyntoer 2026

Ses dae deur Namibië: Windhoek, die rooi duine van Sossusvlei, Deadvlei en Swakopmund.

Namibië6 DAE / 5 NAGTE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Reis saam deur van Namibië se mooiste bestemmings. Ons begin in Windhoek, die land se kulturele en historiese hart, en verken dan Sossusvlei met sy ikoniese rooi duine, Deadvlei en die Sesriem-kloof.

Die toer eindig in Swakopmund, waar die woestyn die see ontmoet.

Datums

  • 1 - 6 Mei 2026
  • 10 - 15 Julie 2026

Ingesluit

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg
  • Vervoer
  • 1 nag in Windhoek met ontbyt en ’n stadstoer
  • 2 nagte in Sossusvlei met ontbyt, aandete en toere
  • 2 nagte in Swakopmund met ontbyt
  • Toerbroers- en plaaslike gidse

Uitgesluit

  • Reisversekering
  • Ekstra aktiwiteite
  • Etes en drankies nie genoem nie

Meer foto's

Bespreek jou plek

Sossusvlei en Swakopmund Woestyntoer 2026

  • Per persoon wat deelR29 990 per persoon
  • Deposito om jou plek te versekerR4 500

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.