Thailand Songkran-waterfees 2027

Agt dae in Phuket tydens Songkran, Thailand se groot waterfees, met vlugte en verblyf ingesluit.

Thailand8 DAE / 7 NAGTE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Beleef Thailand tydens Songkran, die gewilde waterfees wat die Thaise Nuwejaar vier. Tussen die feesvieringe geniet ons die eilandlewe, die besienswaardighede, die besige strate en die lekker kos van Phuket.

Jy bly sewe nagte met ontbyt by die Patong Resort Hotel, en Toerbroers-gidse reis saam.

Datums

  • 9 - 17 April 2027

Ingesluit

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg
  • Retoershuttles na en van die lughawens
  • 7 nagte met ontbyt by die Patong Resort Hotel
  • Toerbroers-gidse

Uitgesluit

  • Reisversekering
  • Etes en drankies nie genoem nie
  • Ekstra aktiwiteite

Meer foto's

Bespreek jou plek

Thailand Songkran-waterfees 2027

  • Per persoon wat deelR23 500 per persoon
  • Deposito om jou plek te versekerR3 500

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.