Turkye Toer 2027

Tien dae deur Istanboel, Kappadokië, Antalya en die poele van Pamukkale.

Turkye10 DAE / 9 NAGTE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Verken saam met ons die ongelooflike stad Istanboel, die grotlandskappe van Kappadokië, die prentjiemooi kus van Antalya en die kalkterrasse van Pamukkale.

Hoogtepunte sluit die Topkapi-paleis, die Ondergrondse Basilika-sisterne, die Oordekte Basaar, ’n sonsondergang-cruise op die Bosporus, die Göreme-opelugmuseum, die Kaymakli-ondergrondse stad, die Düden-watervalle en Aspendos in.

Datums

  • 18 - 29 April 2027
  • 11 - 22 Junie 2027
  • 18 - 28 September 2027

Ingesluit

  • Retoervlugte van Johannesburg na Turkye
  • Shuttledienste
  • 3 nagte in Istanboel, 3 in Kappadokië, 2 in Antalya en 1 in Pamukkale, met ontbyt
  • Een middagete en een aandete
  • Vervoer, insluitend binnelandse vlugte
  • Die hoogtepunte in die program
  • Afrikaanse en Turkse toergidse

Uitgesluit

  • Sekere etes
  • Drankies
  • Fooitjies vir gidse
  • Turkse visum
  • Reisversekering
  • Ekstra aktiwiteite

Meer foto's

Bespreek jou plek

Turkye Toer 2027

  • Per persoon wat deelR43 990 per persoon
  • Deposito om jou plek te versekerR3 500 per persoon

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.