Vier dae by een van die wêreld se grootste natuurwonders, met vlugte en verblyf ingesluit.
Kom saam na een van die wêreld se grootste natuurwonders: die Victoria-waterval. Hierdie is een van ons grootste toere.
Jy bly drie nagte met bed en ontbyt by Shearwater Explorers Village, en ons help graag om ekstra aktiwiteite te reël.
Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.