Victoria-waterval 2027

Vier dae by een van die wêreld se grootste natuurwonders, met vlugte en verblyf ingesluit.

Zimbabwe4 DAE / 3 NAGTE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Kom saam na een van die wêreld se grootste natuurwonders: die Victoria-waterval. Hierdie is een van ons grootste toere, met sewe vertrekdatums deur die jaar.

Jy bly drie nagte met bed en ontbyt by Shearwater Explorers Village of die Elephant Hills Hotel, en ons help graag om ekstra aktiwiteite te reël.

Datums

  • 19 - 22 Maart 2027
  • 23 - 26 April 2027
  • 14 - 17 Mei 2027
  • 18 - 21 Junie 2027
  • 23 - 26 Julie 2027
  • 17 - 20 September 2027
  • 29 Oktober - 1 November 2027

Ingesluit

  • Retoervlugte vanaf OR Tambo na Victoria Falls, Zimbabwe
  • Shuttles van en na die lughawe in Victoria Falls
  • 3 nagte bed en ontbyt by Shearwater Explorers Village of Elephant Hills Hotel
  • Toerbroers-gidse

Uitgesluit

  • Etes en drankies nie genoem nie
  • Ekstra aktiwiteite
  • Reisversekering

Meer foto's

Bespreek jou plek

Victoria-waterval 2027

  • Per persoon wat deelR12 890 per persoon
  • Deposito om jou plek te versekerR3 500

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.