Vietnam 2027

Nege nagte deur Vietnam met kultuur, kos, die strand en Halongbaai.

Vietnam9 NAGTE
Meer as net
’n reis…
’n lewenswyse.

Oor die toer

Vietnam kombineer kultuur, kos en strand op een ongelooflike toer. Ons begin met ’n stadstoer in Hanoi en verken die kalksteeneilande van Halongbaai.

Daarna reis ons suid na Da Nang, die Cam Thanh-klapperwoud met ’n kookklas, en die ou handelshawe Hoi An.

Datums

  • 12 - 23 Maart 2027

Ingesluit

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg
  • Alle landvervoer en binnelandse vlugte
  • 9 nagte verblyf met ontbyt, 1 middagete en 4 aandetes
  • Hanoi-stadstoer, Halongbaai, Da Nang, Cam Thanh-klapperwoud met kookklas en Hoi An
  • Toerbroers- en plaaslike gidse
  • E-visum vir Vietnam

Uitgesluit

  • Reisversekering
  • Etes en drankies nie genoem nie
  • Ekstra aktiwiteite
  • Fooitjies vir gidse (sowat $4–$5 per persoon per dag)

Meer foto's

Bespreek jou plek

Vietnam 2027

  • Per persoon wat deelR37 900 per persoon
  • Deposito om jou plek te versekerR4 500

Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.