Vyf of agt dae all-inclusive by Reef and Beach Resort op Zanzibar, met datums van Maart tot November.
Ons Zanzibar-toere is van ons gewildstes. Vlieg vanaf Johannesburg en bly in 4-ster gemak by een van die eiland se mooiste oorde, Reef and Beach Resort.
Alle etes, drankies en oordaktiwiteite is ingesluit, en ons
Kan jy nie dadelik die volle bedrag vir jou toer betaal nie? Geen probleem nie! Jy kan jou toerbedrag gerieflik in paaiemente afbetaal.